TV programme Nisboere EPISODE 2


Sorry, registration has ended.

WeDie mededinging in Seisoen 2 was straf. Van goggas en konyne tot plantasies op dakke en ‘n duiweboer wat sy vlak van vernuf na nuwe hoogtes voer, het Nisboere kykers se oë opnuut laat oopgaan vir die geleenthede daarbuite, en terselfdertyd die stereotipes rondom die konsep van “boer” die stryd aangesê.


  • Date: 2019/02/26 11:40 AM
  • Location: Pretoria, South Africa (Map)